nissan navara

ek het ‘n nissan navara 2.5dci 2006 model. teen 140km/h in 6de rat teen ‘n opdraande voel dit asof die bakkie wil uitsny as gevolg van ‘n tekort aan brandstof toevoer. ek het reeds die quantity valve vervang asook nuwe dieselfilters ingesit en die air intake sensor skoon gemaak en die bakkie doen nog dieselfde.

kan iemand asseblief vir my sê wat moontlik die probleem kan wees?

Keywords:

1 thought on “nissan navara”

Comments are closed.